The Fig Tree House in Elle Decor
We are delighted to be one of the three places selected to stay at by the Elle decoration-in their October 2017 issue. We have always loved the Elle decor and feel honored to be included in their pages this month.
We are delighted to be one of the three places selected to stay at by the Elle decoration-in their October 2017 issue. We have always loved the Elle decor and feel honored to be included in their pages this month.
Klipkop, snipkop, kuierkop of slimkop? Dalk is dit ‘n braaikop? Of ‘n lagkop? Hierdie oulike klip langs die pad oppad boomhuis toe, lyk amper asof ‘n groot beeldhouer hom uitgekerf het. Hy herhinder ons ook baie aan iemand lekker….wie kan raai aan wie?
Pay for two nights, but stay for three until the end of November 2017!
Only valid for midweek stays (Mon-Thurs) and for new bookings
C. Louis Leipold 1980
‘Die son spat splinters goud en louter lig,
Die hemel pronk met kleureprag en dig
Lê weelde oor die wêreld in glans van goud en kleur;
En orals in die rondte is rykdom te bespeur:
Natuur se geil-gegewe buit;
Die veld se bont-geverfde geruit;
Die koor van voëls wat sing;
Die blye pret van alles wat huppel en juig en spring;
….
Van loerie-voëls wat, pragtig blou,
Met trots-gekuifde hoogmoed die laeveld aanskou.
Dit is ‘n nuwe wêreld hier
En anderste as tuis die veld die mooiste maande vier.
Hier is nog net belofte van wat nog later kom:
Groen grasskeutjies bo die grond; boom nog sonder blom;
Vinkeneste, halfpad nat, nog maar halfpad klaar;
Kafferboom al aan die bot, skoon nog sonder blaar –
Groot belofte vir die Toekoms wat so baie hou.
Soos die wolke vol met reën drywend teen die blou;
Groot belofte vir die Toekoms wat so veel voorspel,
Ryker oes wat later kom as die veld vervel.’
Kyk die mooi kompliment wat ons onlangs kry van toeriste uit Japan 🙂
Look at the lovely compliment received all the way from Japan 🙂
Dear Sirs
We stayed your tree house on 17Aug. one night.
It was so fantastic !!
My clients enjoyed and mentioned best night in this tour.
We put some foods and staffs on the table if someone use it.
Now we are looking for any similar interesting place in South Africa for end
of this year.
Many thanks K.Fujii Dososhin Tokyo, Japan
So mooi Daarbo op die oomblik
Spring peeking – lovely on the farm at the moment
We decided to warm the cold winter with a hot midweek special. Stay with us between Monday and Thurs and pay only R700 per night for the entire place! Only valid for new bookings and only valid until end of August 2017.
TIP: Most people see winter as the best time to visit the Kruger national park
Ons was onlangs op ontbytsake op Kyknet te sien!!! So ‘n mooi plek is darem lekker om na te kyk op kanaal 144 🙂
We were on Channel 144 recently – click to watch. Such a beautiful place to see on your favourite show 🙂